主页 > 词条 > 南非语 (AF) > ekstrovert

ekstrovert

Mense wat die Myers Briggs ekstroversie verkies. Voorkeure word geaktiveer deur aktiewe betrokkenheid by geleenthede, en hulle hou daarvan om ingesluit te word by aktiwiteite Hulle is baie opgewonde wanneer hulle tussen ander mense is, en hulle het gewoonlik ook 'n energieke invloed op die mense rondom hulle. Ekstroverte hou van aksie en om dinge te laat gebeur - ekstroverte voel gewoonlik baie tuis in die wêreld. Met hulle oriëntasie tot die buitewêreld vind ekstroverte dikwels beter oplossings vir probleme as hulle kan praat daaroor en hoor wat ander sê. Ekstroverte neig om hulle idees 'uit te praat' terwyl introverte geneig is om hulle idees 'uit te dink'.

0
添加至 My Glossary

您想要说什么?

您必须登录,才能发布信息讨论。

新闻词条

精选词条

Collin Koortzen
  • 0

    词条

  • 1

    词汇

  • 5

    关注者

行业/领域: 解剖学 类别 人体

Cerebellum

Kleinharsings, dié afdeling van die harsings net agter die breinstam, bo-op die 4de ventrikel geleë. Dit bestaan uit 'n middellob en twee sylobbe, ...

贡献者

精选词汇表

Animals' Etymology

类别: 动物   1 13 词条

Gothic Cathedrals

类别: 历史   2 20 词条

按照类别浏览术语