主页 > 词条 > 南非语 (AF) > Havelock Ellis
Havelock Ellis
(1859–1939) Engelse outeur van Studies in the Psychology of Sex (1903–28). Ellis se studies wat voorgehou het dat erotiese drome, voorspel en masturbasie normaal is, was wettiglik slegs vir mediese kundiges beskikbaar . Hy het geglo dat geboortebeheer die sleutel tot seksuele bevryding was. Het het geglo dat seks natuurlik en goed was, en het gevra: "Hoekom ... moet mense bang wees om passie te wek wat, per slot van rekening, die groot dryfkragte van menslike lewe is?" Ellis was 'n belangrike mentor vir Margaret Sanger.
0
0
完善词条