主页 > 词条 > 南非语 (AF) > Die tuin van Aardse Genot.
Die tuin van Aardse Genot.
Bosch se mees bekende en onkonvensionele skildery, Die Tuin van Aardse Genot was geskilder tussen 1490 en 1510. Die olie skildery is een van drie panele, met twee sy panele wat toevou oor die middel as hortjies.
Die linkse paneel vertoon die skeppingsverhaal, die middel, seksueel betrokke naakte figure, en die regse, tonele van die verdoemenis. As sodanig, is dit wyd verstaanbaar dat die skildery van links na regs aanskou moet word, as 'n waarskuwing teen die lewe se versoekinge.
Die skildery is tans gehuisves in die Museo del Prado in Madrid.
0
1
完善词条
您想要说什么?
新闻词条
精选词条
Antoni Gaudí
(1852-1926) Spaanse argitek en die bekendste verteenwoordiger van Katalaans Modernisme. Hy was die eerste in wat die Trencadis gebruik het. Dit is ...