'n Ryokan is 'n tipe van tradisionele Japannese herberg wat in die Edo tydperk (1603-1868)ontstaan het, toe sodanige herberge reisigers langs Japan se hoofweë bedien het. ...
In algemeen 'n kleiner pad wat deur pragtige landskap gaan en relatief min gebruik word deur kommersiële verkeer en dus goed geskik is vir plesier ry. Dikwels geïdentifiseer deur ...
Behandeling aangebied in 'n aantal sentrums op die Mediterraan en ander oorde in die suide van Europa, deur die gebruik van seewater, see modder en seewier om die liggaam te ...