主页 > 词条 > 南非语 (AF) > Tydlyn

Tydlyn

'n Tydlyn is 'n Facebook-profiel kenmerk wat 'n gebruiker se hele geskiedenis van foto's, persoonlike mylpale en ander dinge wat op Facebook gedeel is in chronologiese volgorde vertoon. Dit is toegangklik met 'n enkele kliek.

Tydlyn sal niks blootstel wat nie in die verlede gedeel is nie. Baie van daardie ouer poste was altyd beskikbaar. Mense kon dit sien deur aanhoudend op "older Posts" te kliek, alhoewel die meeste nie hierin geïnteresseerd is nie. Tydlyn stel mense in staat om vinniger na die ouer poste te kyk.

Hierdie kenmerk het baie kontroversie veroorsaak omdat die verpligtend op 31 Januarie 2012 vir al 800 miljoen Facebook-gebruikers gemaak is.

0
添加至 My Glossary

您想要说什么?

您必须登录,才能发布信息讨论。

新闻词条

精选词条

Karin
  • 0

    词条

  • 0

    词汇

  • 4

    关注者

行业/领域: 家具 类别 卧室家具

cassone

Dit is die Italiaanse word vir kis of koffer, gewoonlik met swierige detail.

贡献者

精选词汇表

Glossary of Neurological

类别: Health   1 24 词条

Time Measurment

类别: 科学   1 20 词条

按照类别浏览术语