(fisiologie) - Sagte, bloedryke orgaan in die bobuik van alle gewerwelde diere wat by die mens vuisgrootte is en agter die maag, bo en voor die linkernier geleë is. Die funksies ...
'n Klier wat hormone maak en stoor wat help om die hartklop, bloeddruk, liggaamstemperatuur en die tempo waarteen voedsel in energie omgesit word te reguleer.