主页 > 词条 > 南非语 (AF) > Dansraserny
Dansraserny
Dansraserny is 'n abnormaal hewige danslus, danswaansin, tarantisme of danswoede. 'n Manie gekenmerk deur 'n onbeheersde impuls om te dans, veral algemeen in suidelike Italië van die 15de tot die 17de eeu. Dit word algemeen as gevolg van die byt van die tarantulaspinnekop toegeskryf.
0
1
完善词条
您想要说什么?
新闻词条
精选词条
Medies
Met verwysing na 'n vorm van ligaamlike welstand en, of menslike geneeskunde. 'n Geneeskundige studie rigting, studeer medies of mediese studies. ...