
主页 > 词条 > 南非语 (AF) > inenting
inenting
Handeling van inent; vaksinasie: Inenting teen cholera, difterie, geelkoors, kinkhoes, pokke, witseerkeel. Verpligte inenting. Inenting word aangewend teen vratte, karkatjies, kanker, rumatiek, jig, tandpyn, bloedvinne, negeoge. Profilaktiese, kuratiewe inenting.
0
0
完善词条
您想要说什么?
新闻词条
精选词条
Larinks
Strottehoof: Die boonste deel van die lugpyp bevat 'n raamwerk van kraakbeentjies en spierweefsel, genoem die larinks. Dit manipuleer volume en ...