主页 > 词条 > 南非语 (AF) > Taco Bell

Taco Bell

'n Amerikaanse kettinggroep van kitskosrestaurante wat in Irvine, Kalifornië gebaseer is. 'n Filiaal van Yum! Brands, Inc. wat Amerikaans-aangepaste Meksikaanse voedsel bedien. Taco Bell bedien tacos, burritos, quesadillas, nachos, ander spesialiteitsitems en 'n verskeidenheid van "Value Menu"-items. Taco Bell bedien meer as 2 biljoen verbruikers elke jaar in meer as 5,800 restaurante in die VSA; meer as 80% hiervan word deur onafhanklike konsessiehouers besit en bestuur.

0
  • 词性: 专有名词
  • 同义词:
  • 词汇:
  • 行业/领域: 餐厅
  • 类别 快餐
  • Company:
  • 产品:
  • 取首字母的缩写词:
添加至 My Glossary

您想要说什么?

您必须登录,才能发布信息讨论。

新闻词条

精选词条

Handre Stoman
  • 0

    词条

  • 0

    词汇

  • 0

    关注者

行业/领域: 解剖学 类别

acnestis

Die deel van die liggaam wat nie bereik kan word nie (om te krap), gewoonlik die ruimte tussen die skouerblaaie.

贡献者

精选词汇表

Xiaomi

类别: 技术   1 7 词条

9 Most Expensive Streets In The World

类别: 旅游   1 9 词条