
主页 > 词条 > 南非语 (AF) > Big Mac
Big Mac
Een van die spyskaartitems van die kitskos-kettinggroep McDonald's. Die Big Mac is 'n hamburger wat uit twee bieffrikkadelle, Amerikaanse kaas, blaarslaai, piekels, uie en 'n spesiale sous bestaan; word tussen sesambroodjies geplaas met 'n addisionele sny in die middel.
0
0
完善词条
您想要说什么?
新闻词条
精选词条
Larinks
Strottehoof: Die boonste deel van die lugpyp bevat 'n raamwerk van kraakbeentjies en spierweefsel, genoem die larinks. Dit manipuleer volume en ...