Punt op die smeltpuntdiagram van 'n stelsel van twee of meer stowwe wat hul verhoudings aandui as hul 'n eutektiese mengsel vorm, asook die laagste temperatuur (eutektiese ...
Happy Meals is maaltye van McDonald's wat vir kinders bemark word. Dit het die mark vir die eerste keer in 1979 betree. Happy Meals bestaan uit 'n keuse tussen 'n hamburger of ...
Een van die spyskaartitems van die kitskos-kettinggroep McDonald's. Die Big Mac is 'n hamburger wat uit twee bieffrikkadelle, Amerikaanse kaas, blaarslaai, piekels, uie en 'n ...
'n Seattle, Washington-gebaseerde Fresh Mex kitskos restaurantkettinggroep wat in San Francisco-burritos spesialiseer. Sedert sy opening in Seattle op 8 Junie 1992 deur die broers ...
'n Vinnige en gemaklike Kanadese restautant bekend vir sy koffie en oliebolle. Dit is ook Kanada se grootste kitskosdiens met meer as 3000 winkels landwyd. Dit is in 1964 in ...
'n Kettinggroep van kitskosrestaurante wat deur sy vat "root"-bier en "root"-bier roomysdrankie gekenmerk word. A&W is onteenseglik die eerste suksesvolle voedselagentskapmaatskapp ...
'n Kitskosrestaurantkettinggroep in die VSA en Kanada. Roark Capital Group besit 81.5% van die maatskappy met Wendy's Company wat die ander 18.5% besit. Dit is hoofsaaklik bekend ...