主页 > 词条 > 南非语 (AF) > Eutektiese punt
Eutektiese punt
Punt op die smeltpuntdiagram van 'n stelsel van twee of meer stowwe wat hul verhoudings aandui as hul 'n eutektiese mengsel vorm, asook die laagste temperatuur (eutektiese temperatuur) waarby die stelsel nog vloeibaar is. Eutekties: (fisiese chemie, metallurgie, mineralogie) - Van 'n mengsel of legering — gekenmerk deur maksimale smeltbaarheid; betreffende 'n eutektikum, of sy samestelling of die temperatuur waarby dit smelt of stol.
0
0
完善词条
您想要说什么?
新闻词条
精选词条
Cerebellum
Kleinharsings, dié afdeling van die harsings net agter die breinstam, bo-op die 4de ventrikel geleë. Dit bestaan uit 'n middellob en twee sylobbe, ...
贡献者
精选词汇表
按照类别浏览术语
- 医学(68317)
- 癌症治疗(5553)
- 疾病(4078)
- Genetic disorders(1982)
- Managed care(1521)
- 验光(1202)