主页 > 词条 > 南非语 (AF) > Eutektiese mengsel

Eutektiese mengsel

Mengsel (in die vaste of in die vloeibare fase) van twee of meer stowwe wat geen mengkristalle vorm nie, waarvan die verhoudings sodanig is dat by 'n bepaalde laagste temperatuur (as die druk konstant bly) die vloeibare fase 'n ewewig vorm met die bestanddele in vaste toestand, sodat hulle tegelyk uitkristalliseer; mengsel van twee of meer stowwe wat die laagste smelttemperatuur besit; eutektikum.

0
  • 词性: 名词
  • 同义词:
  • 词汇:
  • 行业/领域: 化学
  • 类别 普通化学
  • Company:
  • 产品:
  • 取首字母的缩写词:
添加至 My Glossary

您想要说什么?

您必须登录,才能发布信息讨论。

新闻词条

精选词条

Handre Stoman
  • 0

    词条

  • 0

    词汇

  • 0

    关注者

行业/领域: 节日 类别 圣诞节

baubles

Blink snuisterye en ornamente, tradisioneel gemaak van glas, wat as Kersfees versierings gebruik word.

贡献者

精选词汇表

Xiaomi

类别: 技术   1 7 词条

9 Most Expensive Streets In The World

类别: 旅游   1 9 词条

按照类别浏览术语