Produk van twee of meer dinge wat meng of gemeng word; meer bepaald (chemie), kombinasie van twee of meer elemente of verbindings wat nie chemies met mekaar reageer nie en m.b.v. ...
Mengsel (in die vaste of in die vloeibare fase) van twee of meer stowwe wat geen mengkristalle vorm nie, waarvan die verhoudings sodanig is dat by 'n bepaalde laagste temperatuur ...