![](/template/termwiki/images/likesmall.jpg)
主页 > 词条 > 南非语 (AF) > Mengsel
Mengsel
Produk van twee of meer dinge wat meng of gemeng word; meer bepaald (chemie), kombinasie van twee of meer elemente of verbindings wat nie chemies met mekaar reageer nie en m.b.v. fisiese metodes van mekaar geskei kan word.
0
0
完善词条
您想要说什么?
新闻词条
精选词条
Halloween
Ook bekend as Allerheiligeaand, Halloween is 'n jaarlikse vakansie, en word gevier op die 31 Oktober in Amerika, Kanada en die Verenigde Koninkryk. ...